WELKOM | MEER OOR ONS | VERSPREIDING | ADVERTENSIES | ARGIEWE | KONTAK ONS | BEPALINGS EN VOORWAARDES | KOPIEREG | WEBKAART

Kopiereg © 2012 - 2017 OVERVAAL.  Alle regte voorbehou.  Ontwerp deur AdWorx Design Studio

Search
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print Share on Google Bookmarks Share on Delicious Share on Digg Share on LiveJournal Share on Newsvine Share on Reddit Share on Stumble Upon
TERUG NA BO

Nuuswaardighede en gebeurtenisse in die ekonomie, sport, kultuur  en ander belangrike berigte en nuus van die gemeenskap kan weekliks deur almal wat belangstel in OVERVAAL gelees word.

MEER OOR OVERVAAL

Jy word hartlik welkom geheet by OVERVAAL as dit jou eerste besoek aan ons webtuiste is.  Ons vertrou dat jy ons in die toekoms meer gereeld gaan besoek. Ons webtuiste word ook gereeld herskep om vir jou, as leser, meer waarde te bied.  OVERVAAL bestaan reeds sedert 1983 en is in private besit en bied jou die geleentheid om huidige nuus gebeure, artikels en ander interessanthede in ons weeklikse publikasie te geniet in beide gedrukte koerant en aanlyn e-koerant formaat.  Ons deel ook nuuswaardige brokkies oor mense en dinge in ons gemeenskap. OVERVAAL word beskou as ‘n welkome, weeklikse besoeker in elke besigheid en huishouding in ons verspreidings area. Vrydae, wanneer OVERVAAL versprei word het ‘n dag van opwinding en afwagting geword. Die belangrikste doelwit van OVERVAAL as e-koerant is om almal die geleentheid te gee om die nuus, artikels en ook advertensies te kan lees indien die gedrukte koerant hul nie bereik het nie.  

Om te adverteer skakel:

018 596 1772 of

018 596 1777

Jy is ook welkom om ‘n

e-pos te stuur aan:

nuus@overvaalnuus.co.za

Volg ons op Facebook
Overvaal 18-25 Augustus 2017

ADVERTEERDERS SE BESTE KEUSE

Bereik jou teikenmark

Berigte oor nuuswaardighede en gebeurtenisse in die sport, ekonomie,  en kultuur van die gemeens-kap kan deur almal wat belangstel gelees word.

OVERVAAL laat die klem op gemeenskapsake en daardie dinge en nuus wat ons lesers die meeste raak val .

Vir adverteerders is daar geen doeltreffender metode om hulle dienste en produkte aan ons lesers te bemark nie.

OVERVAAL is een van die bekendste platte-landse koerante in Suid-Afrika.

OVERVAAL kan ook weekliks in elektroniese formaat aanlyn gelees word.

OVERVAAL vervul ’n onontbeerlike diens as kommunikasiemedium vir lesers en adverteerders in ‘n groot deel van Noordwes, Vrystaat en Noordkaap.

10 000 kopieë word elke Vrydag in Boshof, Bothaville, Bultfontein, Bloemhof, Bamboesspruit, Christiana, Hoopstad, Hertzogville, Kameel, Leeudoringstad, Makwassie, Ottosdal, Reivilo, Stella, Schweizer-Reneke, Tosca, Vryburg, Wesselsbron, Wolmaransstad en Klerksdorp versprei.

adverteer nou

KORPORATIEWE GESKENKE

KONTAK ONS

Dit kan soms moeilik wees om geskenke vir vennote, werknemers of kliënte te koop.  

Ons bied ‘n wye verskeidenheid geskenk opsies.  

Jy het ook ‘n geleentheid om kanker en vigs bewusmaking te bevorder.

Ons voorsien van penne tot sonskerm, braai toerusting tot sakke en nog vele meer.  

Vir meer inligting kontak ons gerus by 018 596 1772 of 018 596 1777 of per e-pos:

nuus@overvaalnuus.co.za.

Geskenk idees