WELKOM | MEER OOR ONS | VERSPREIDING | ADVERTENSIES | ARGIEWE | KONTAK ONS | BEPALINGS EN VOORWAARDES | KOPIEREG | WEBKAART

Kopiereg © 2012 - 2017 OVERVAAL.  Alle regte voorbehou.  Ontwerp deur AdWorx Design Studio

Search

Vir adverteerders is daar geen doeltreffender metode om hulle dienste en produkte aan ons lesers te bemark nie.

BESPREEK NOU JOU ADVERTENSIE AANLYN:

Stel jou produk bekendMaak meer winsStel jou diens voor

OVERVAAL vervul ’n onontbeerlike diens as kommunikasiemedium vir lesers en adverteerders in ‘n groot deel van Noordwes, Vrystaat en Noordkaap.

OVERVAAL ADVERTENSIES

Om nie te adverteer nie is soos om alleen in ‘n donker kamer te wees agter ‘n toe deur.  Jy weet jy is daar, maar niemand anders weet nie.  Meeste besighede moet adverteer as hulle suksesvol wil wees, omdat dit die basiese manier is hoe nuwe kliente van jou besigheid te wete kom.


Tog is dit verrassend om te sien hoeveel eienaars van klein besighede aan neem dat hulle ‘n fantastiese idee het, of sigbaar geleë is, of ‘n duidelike advertensie bord het, of aanskoulik is of wat se medium dit ook al van gebruik maak,  kliente gaan lok.  Advertensies bring nuwe kliente.  Natuurlik is bemarking belangrik, asook om te network en van sosiale media gebruik te maak, en uitstekende kliente diens tel ook in jou guns vir mondelingse verwysings; maar deur te adverteer kan jy die meeste potensiële inkomste verdien.  Advertensies skakel die lig aan en laat weet kliente dat jy daar is.


Lojale en gereelde adverteerders vertrou ook die OVERVAAL span omdat hul ‘n etiese besigheidspraktyk toepas, asook die effektiewe en doeltreffende weeklikse verspreiding van die gedrukte media en die uitstekende kliente diens wat hul bied.


Sperdatum vir advertensies is Dinsdae om 12:00 voor die koerant op Vrydag verskyn, bespreek dus jou advertensie so spoedig moontlik om die beste spasie te bekom.

overvaal -18-25-augustus2017
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print Share on Google Bookmarks Share on Delicious Share on Digg Share on LiveJournal Share on Newsvine Share on Reddit Share on Stumble Upon
TERUG NA BO

Verkoop jy ‘n fantastiese produk? Lewer jy ‘n spesiale diens? Ongelukkig gaan niemand hiervan weet indien jy nie adverteer nie...


Advertensies kan wondere vir jou produk verkope doen indien jy dit korrek doen.  Dit beteken meer wins en meer sukses vir jou besigheid wanneer jy adverteer...

KLIEK HIER OM ONS HUIDIGE

PRYSLYS AF TE LAAI:

WAT KAN ‘N ADVERTENSIE IN OVERVAAL VIR JOU BESIGHEID DOEN?:

 Laai ons huidige pryslys in pdf formaat af.

Kies die grootte van advertensie wat jy wil plaas.

Vul die advertensie vorm so volledig as moontlik in en stuur aan OVERVAAL

Plaas vandag nog jou advertensie  in  OVERVAAL: Volg net die stappe en jou  advertensie sal in die volgende  uitgawe van OVERVAAL verskyn Overvaal Pryslys Bespreek advertensie
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print Share on Google Bookmarks Share on Delicious Share on Digg Share on Stumble Upon
Overvaal Pryslys